Original caption
Birthday Haul🎁 Die opgewondenheid was groot! Ami en my man het met soveel detail en moeite elke persentjie gekies, en Ami wou graag vir julle wys waarmee hulle my bederf het gister. So ja sy is extremely excited en trots! Ek is so geseënd met ñ familie vol liefde - hulle is my grootste geskenk! Die dag was maar seer en swaar sonder ñ boodskap van my Pappa af, maar hulle het opgemaak daarvoor ❤️❤️#birthday #fyp #foryou #foryoupage #fypシ