Original caption
Ek het net vanaand gevoel ek MOET hierdie deel… dalk is daar een persoon wat dit moet hoor. Hierdie is ñ lang video, ek on dit ongelukkig nie vinniger vertel nie want dis 12 jaar van my lewe in paar minute! Luister asb asb tot die einde ❤️ God is so groot en so goed. **Ek was so emosioneel dat ek my datums verkeerd het! Ons is in 2003 getroud, my seuntjie was in 2005 so hy sou 21 gewees het** 🫣 #fyp #foryou #foryoupage #fypシ #fypシ゚viral