🏡🌳 Kan julle dink hoe hierdie plek gaan lyk wanneer daar 'n huis langs die rivier staan? 👀 Ons het begin met die fondasies vir een van ons kliënte se nuwe huis! Ek het besluit om julle saam te vat deur die hele bouproses. Van die eerste grondwerk tot die finale resultaat. 🔨💪 Ek dink hierdie een gaan iets besonders word! DEEL 1 | VAN GROND TOT HUIS Volg saam en kyk hoe hierdie projek vorm aanneem! 🇿🇦 #fyp #construction #tiktoksouthafrica #house #DoenitNet