Original caption
DAG 1 – CHATGPT VS CLAUDE! 🤖🔥 Ons is uiteindelik aan die gang! 😂 Krag en WiFi het ons bietjie rondgegooi, maar ons laat dit nie in ons pad staan nie! Ek is nie 'n rekenaarboffin nie, het net 'n klein AI-kursusie gedoen en gaan nou kyk of hierdie twee AI's van R100 elk 'n MILJOEN kan maak! 💰 ✅ Twee aparte bankrekeninge ✅ R100 vir elke AI ✅ Dieselfde opdrag vir albei ✅ Eerste antwoorde is in! Ek wys julle hoe ek die opdragte copy en paste, en die presiese prompts is aan die einde van die video! In DEEL 3 kyk ons wat elke AI se plan is! 👀 #fyp #chatgpt #claudeai #tiktoksouthafrica #miljoen @Albert Bredenhann