Hook
More breakout videos from this creator.
Hallo jelle, hoe maak julle hoe maak ek my One Pot Alfredo nie 'n chicken alfredo nie Ek gooi eers bietjie olyfolie in my pot en dan braai ek my mushrooms maar hierdie is al mushrooms wat ek gehad het so toe my mushrooms lekker gaar gebraai is, toe het ek blokkies ham daarby gegooi en dit bietjie gebraai Toe het ek 'n koppie en 'n half water en twee koppies melk by gegooi het dit deur gemeng en toe dit gekook het, toe gooi ek 'n halwe pak macaroni daarby Jy kan enige pasta gebruik wat jy wil Ek het dit net deur gemeng en toe my deksel opgesit laat die macaroni kan gaar kook so dat die macaroni nie vassit nie en toe het ek 'n halwe bakkie cottage cheese met melk gemeng by gegooi want ek het nie room gehad nie en ek sal gewoonlik liewer room gebruik maar hierdie het ook lekker gewerk en toe het ek sommer baie kaas ingegooi want ons hou van kaas en as jy wil kan mens ook botter by sit 'n plek van die ham of selfs bacon en dan gooi ek maar net ook natuurlik sout by en wit peper in Ek wil daai peperige smaak in die alfredo he en ek wil daai peperige smaak in die alfredo he