Loading video…
Hook
Dag 2.. sorry die video is bietjie swak dit was donker.. Mag ek die basco eet? Ja, ek mag die basco op sit. Hierdie is dag twee se aandete. En, uhm, ek dink ons het 'n goeie fout gemaak om dit te doen. Laat ons dit oor 'n naweek doen, want Vrydag is sweetie dag. Vrydag is sweetie dag. Dit lyk so lekker, want ons eet so baie sweeties. Nee, Vrydag is sweetie dag. Dit is, uhm, ek moet sê, dit is nie vir my eintlik nou erg nie, maar dis erg om te dink dis Vrydag en dis sweetie dag en ons eet sardens. Dit is fine. Môre is dag drie. Ja, gelukkig.
More breakout videos from this creator.