Hook
More breakout videos from this creator.
DAG 1 Sardine VAS.. Wat julle het ons vir die volgende drie dae, of ons sal probeer kyk of ons dit kan strek na vyf dae toe, want, apparently, as jy dit vir vyf dae kan doen, dan is dit baie awesome vir jou liggaam. Maar die meeste mense wat drie dae gedoen het, sê dat derde dag kan jy nie meer 'n sardine in die oog kyk nie. So, ons gaan kyk hoe vorder ons, um, ons gaan probeer begin met drie dae en kyk of dit moontlik is of ons dit vir vyf dae kan doen. So hier gat ons en ek sal vir julle 'n video'tjie na die tyd maak om te sê of ek gewig verloor het en of ek enigsins beter voel. Apparently help dit vir gewig, dit help vir inflammasie, dit help vir allerhande goetertjies. Ek sal alles mooi gaan regkry en 'n mooi video'tjie daaroor maak na die tyd. Maar hier gat ons.