Hierdie jaar was die Comrades Entry proses amper netso stresvol soos alles van Comrades! Maar dankbaar dat ek deur die ballot systeem ñ entry kon kry vir die 100ste Comrades! Die harde werk moet nou begin… en dan tree ek aan as een van 28 000 runners volgende jaar. #fyp #foryou #foryoupage #fypシ #fypシ゚viral